🎶 GENOT ’N GEES FEES 2026! 🎶
Arbeidsgenot @ Waverley Hills Wine Estate, Wolseley

Sluit aan by van Suid-Afrika se top kunstenaars by Arbeidsgenot op Waverley Hills Wine Estate vir ’n onvergeetlike dag van live musiek, uitstekende wyn, goeie kos en feesgees tussen die berge.
🎸 Maak reg vir ’n dag vol lekker musiek, goeie mense en PURE GENOT! 🍷
✨ Op 12 Desember 2026 baljaar Suid-Afrika se bekendste kunstenaars op die verhoog by Arbeidsgenot op Waverley Hills. Maak reg vir ’n dag vol lekker musiek, goeie mense en PURE GENOT!
Bring jou familie en vriende en kom geniet ’n ongelooflike atmosfeer tussen die berge, geiet van die streek se lekkerste wyn en kos, en top-klas vermaak regdeur die dag. ✨
📅 12 Desember 2026
⏰ 12:00
📍 Arbeidsgenot @ Waverley Hills Wine Estate, Wolseley
Kunstenaars
- Steve Hofmeyr
- Liezel Pieters
- Jo Black
- Ray Dylan
- Elvis Blue
🎶Desember gaan lekker wees… Sien jou daar! 🤠🍷
🎟️ Kaartjies: R450 – R1 995 | Beskikbaar by Webtickets
Kaartjies beskibaar:
• Algemene Toegang
• "Golden Circle" (beperk tot 500 kaartjies)
• "VIP" (beperk tot 200 kaartjies)
• Spesiale kaartjie pryse vir kinders (8 - 16 jaar)
• Gratis toegang vir kinders onder 8 jaar